WP pak VS met nuwe senter-kombinasie

akkreditasie
Cornel Smit is die Westelike Provinsie se binnesenter vir Woensdag se Curriebeker-wedstryd teen die Vrystaat-Cheetahs in Bloemfontein.  Foto: Gallo Images
Cornel Smit is die Westelike Provinsie se binnesenter vir Woensdag se Curriebeker-wedstryd teen die Vrystaat-Cheetahs in Bloemfontein. Foto: Gallo Images

’n Nuwe senterpaar sal vir die Westelike Provinsie diens doen in Woensdag se Curriebeker-wedstryd teen die Vrystaat-Cheetahs in Bloemfontein.

Juan de Jongh, wat noodgedwonge vir Rikus Pretorius in die beginspan moes vervang vir die afgelope naweek se kragmeting met die Britse en Ierse Leeus, word op buitesenter behou.

Cornel Smit, en nie Dan du Plessis nie, is gekies om saam met die Springbok-veteraan in die middelveld te speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos