Presidentslosie by WP word ‘oorlogskamer’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hennie le Roux, op sy dag ’n kranige losskakel vir die Goue Leeus en binnesenter vir die Springbokke, is uit die bloute as ’n ‘spesialis’ betrek om op beroepsrugby in die Westelike Provinsie te fokus.  Foto: Gallo Images
Hennie le Roux, op sy dag ’n kranige losskakel vir die Goue Leeus en binnesenter vir die Springbokke, is uit die bloute as ’n ‘spesialis’ betrek om op beroepsrugby in die Westelike Provinsie te fokus. Foto: Gallo Images

Die Nuweland-stadion se presidentslosie sal voortaan ’n “oorlogskamer” wees van waar die Westelike Provinsie-rugbyunie (WPRU) sake sal bedryf – deur ’n komitee wat onder andere vir Hennie le Roux, ’n Wêreldbeker-held van 1995 en oudspeler van die Goue Leeus, insluit.

’n Skrywe aan hoofraadslede van die WPRU met die opskrif “Dringende Strategiese Ingryping” en gedateer 16 September is Donderdag elektronies deur Zelt Marais, die WPRU se president, aan hoofraadslede gestuur voordat dit goedgekeur is. Veertig lede was glo ten gunste daarvan, 14 daarteen en vier het buite stemming gebly – syfers wat daarop dui dat die vergadering skraps bygewoon is.

’n “Strategiese komitee” is hierdeur in die lewe gebring om uitdagings waardeur die WPRU in die gesig gestaar word – onder meer “kontantvloei” en die “sensitiewe eiendomsverwante situasie” – die hoof te bied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 63/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.1%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.58
-0.4%
Silwer
23.93
-1.0%
Palladium
1,984.00
-1.3%
Platinum
1,018.50
-1.2%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.1%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.0%
Finansiële 15
14,043
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos