WP-sakevleuel ‘nie meer lopende saak’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ebrahim Rasool, voorsitter van die WP Rugbyunie se sakevleuel, hoop dat hy nie die verreikende stap sal moet doen om dié liggaam onder sakeredding te plaas nie. Foto: Gallo Images
Ebrahim Rasool, voorsitter van die WP Rugbyunie se sakevleuel, hoop dat hy nie die verreikende stap sal moet doen om dié liggaam onder sakeredding te plaas nie. Foto: Gallo Images

Die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) se sakevleuel is glo nie meer ’n lopende saak nie.

Ofskoon Ebrahim Rasool, voorsitter van Western Province Professional Rugby (WPPR), nie die skoknuus wou bevestig nie, het Netwerk24 by onberispelike bronne verneem dat WPPR se ouditeure dié werklikheid Maandag op ’n direksievergadering uitgestippel het.

“Die volgende week sal bepalend wees. Ek sou hoop dat dit aangewend word om te verhoed dat ons in sakeredding geplaas word,” het Rasool aan Netwerk24 gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos