Zelt steeds in saal as WP se president

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Zelt Marais, president van die WP Rugbyunie, is steeds in die saal nadat daar Maandagaand nie gestem is oor die mosie van wantroue teen hom nie. Foto: Gallo Images
Zelt Marais, president van die WP Rugbyunie, is steeds in die saal nadat daar Maandagaand nie gestem is oor die mosie van wantroue teen hom nie. Foto: Gallo Images

Zelt Marais, beleërde president van die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU), bly vir eers nog in sy amp nadat daar nie Maandagaand oor die mosie van wantroue in hom by ’n spesiale vergadering gestem is nie.

Ofskoon die WPRU nie ’n amptelike verklaring uitgereik het nie, het Netwerk24 verneem dat Marais die notules van klubs geëis het wat die mosie gebring het.

Dit het toe glo ’n debat oor tegniese aspekte geraak en versoeke vir ’n stemmery is eenvoudig nie toegestaan nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 219/7
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 153/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,770.74
+0.3%
Silwer
23.91
+2.9%
Palladium
2,098.00
+3.5%
Platinum
1,044.55
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos