Zelt wen hofstryd teen WP-raadslede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zelt Marais, die WPRU se president, bly stewig in die saal nadat ’n hofaansoek om hom uit sy amp verwyder te kry, misluk het. Foto: Gallo Images
Zelt Marais, die WPRU se president, bly stewig in die saal nadat ’n hofaansoek om hom uit sy amp verwyder te kry, misluk het. Foto: Gallo Images

’n Aansoek deur vyf lede van die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) se uitvoerende komitee dat die president, Zelt Marais, onder meer uit sy amp onthef moet word, het Donderdag in die hooggeregshof in Kaapstad misluk.

Regter Patrick Gamble het in sy uitspraak gesê dat hy nie glo die aangeleentheid is dringend nie en het dit van die rol geskrap. ’n Kostebevel sal later gemaak word.

Die vyf raadslede – Ronald Bantom, Anele Zita, Quintin van Rooyen, Reuben Riffel en Mario Williams – het ook gevra vir ’n beslissing dat Marais nie sy vertrouensplig nagekom het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.09
-0.3%
Rand - Pond
20.77
-0.4%
Rand - Euro
17.52
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.34
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,800.12
+0.2%
Silwer
24.08
+0.0%
Palladium
2,009.79
+2.2%
Platinum
1,020.50
+0.9%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
61,314
+0.7%
Alle aandele
67,980
+0.7%
Hulpbronne 10
64,164
+1.1%
Industriële 25
87,663
+0.7%
Finansiële 15
13,997
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos