Nuwe binnenshuise sentrum gaan krieket-diamante in Boland help slyp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die indrukwekkende binnenshuise krieketsentrum op Paul Roos Gimnasium se gronde is Woensdag in Stellenbosch onthul. Foto: Paul Roos Gimnasium
Die indrukwekkende binnenshuise krieketsentrum op Paul Roos Gimnasium se gronde is Woensdag in Stellenbosch onthul. Foto: Paul Roos Gimnasium

Om potensiële toekomstige krieketsterre te ontwikkel, moet daar in hulle belê word. Dít is presies waarom die Universiteit van Stellenbosch, Paul Roos Gimnasium en Remgro kragte saamgespan het om ’n indrukwekkende binnenshuise krieketgerief op dié Eikestadse spogskool se terrein te bou.

Dié splinternuwe gebou, waarvoor nagenoeg R15 miljoen opgedok is, is Woensdagaand geopen en beskik oor verskillende krieketnette – een wat draaibalboulspesifiek is, drie vir naatboulers, en twee met boulmasjiene – asook ’n konferensiekamer, kombuis en kleedkamer.

Gary Kirsten, voormalige Protea-speler wat ook die nasionale spanne van Suid-Afrika en Indië gebrei het, het die geleentheid as gasspreker bygewoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 204/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 343/7
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.72
-0.0%
Rand - Pond
20.75
-0.1%
Rand - Euro
17.79
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.27
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,786.37
+0.2%
Silwer
22.35
-0.3%
Palladium
1,851.99
-0.3%
Platinum
958.00
-0.3%
Brent-ruolie
75.82
+0.5%
Top-40
65,966
-0.0%
Alle aandele
72,399
-0.0%
Hulpbronne 10
68,941
+0.5%
Industriële 25
95,409
-0.4%
Finansiële 15
14,302
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos