Deel

Oë rek oor moontlike nuwe duikslag-reël vir skolerugby

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Is dit die begin van die einde vir duikslae soos dié in skolerugby?  Foto: Frans Lombard
Is dit die begin van die einde vir duikslae soos dié in skolerugby? Foto: Frans Lombard

Derduisende Suid-Afrikaanse skole- en klubrugbyspelers gaan dalk van voor af moet leer om duikslae uit te voer.

Daar was Maandag gemengde gevoelens in skolerugbykringe nadat die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) aangekondig het dat hy met belanghebbendes in gesprek gaan tree om op skolevlak en in klubrugby die hoogte van ’n wettige duikslag te verlaag.

Dit volg ná Wêreldrugby se aankondiging dat hy aanbeveel dat die hoogtelyn van die duikslag tot onder die sternum (die middel van die borskas) verlaag moet word. Indien dit in Mei deur die raad van die sport se moederliggaam goedgekeur word, sal nasionale unies die keuse gegee word om deel van ’n wêreldwye proeflopie te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 102/1
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
962.88
-0.5%
Palladium
1,420.37
+1.0%
Goud
1,972.22
+0.8%
Silwer
23.25
+0.8%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos