Superskole se atletiek lok sterre

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ntando Mahlangu in aksie in die 200 m (T61) by die Paralimpiese Spele verlede maand. Foto: Getty Images
Ntando Mahlangu in aksie in die 200 m (T61) by die Paralimpiese Spele verlede maand. Foto: Getty Images

Die Superskole-atletiekreeks maak dié week sy terugkeer wanneer die noorde se voorste atletiekspanne op die Ruimsig-stadion toesak vir die eerste kwalifiseringsbyeenkoms.

Die Hoërskool Menlopark, Afrikaanse Hoër Seuns- en Meisieskool, sowel as Prestige College sal Woensdag onder die gunstelinge tel om vir die eindronde te kwalifiseer, wat vroeg in 2022 gehou sal word.

Dit is die eerste keer sedert die eindronde in 2020, voor die Covid-19-pandemie, wat dié byeenkoms weer gehou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.1%
Rand - Pond
21.33
-0.7%
Rand - Euro
18.24
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Goud
1,782.81
+0.8%
Silwer
22.50
+0.5%
Palladium
1,815.50
+1.7%
Platinum
935.97
-0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos