Doodsnikdrama in Engelse Premierliga

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Cristiano Ronaldo Sondag ná Manchester United se oorwinning van 2-1 oor West Ham in die Engelse Premierliga. Foto: Reuters
Cristiano Ronaldo Sondag ná Manchester United se oorwinning van 2-1 oor West Ham in die Engelse Premierliga. Foto: Reuters

Manchester United se Jesse Lingard is Sondag in Londen van die plaasvervangersbank af opgestuur om sy sokkerspan tot ’n doodsnik-oorwinning van 2-1 oor West Ham te stuur, maar die Hammers se Mark Noble was nie so gelukkig nie.

Lingard het met net twee minute oor United laat voorloop, voordat West Ham se Noble vir nog drama gesorg het.

Noble is ook in die doodsnikke deur West Ham opgestuur en het in 95ste minuut ’n strafskop waargeneem nadat daar beslis is dat Man United se Luke Shaw die bal met een van sy hande geraak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos