Engelse sokkerlegende Greaves sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jimmy Greaves (in die rolstoel) in 2017 op White Hart Lane, Tottenham Hotspur se tuisstadion. Greaves is Sondagoggend oorlede. Foto: Getty Images
Jimmy Greaves (in die rolstoel) in 2017 op White Hart Lane, Tottenham Hotspur se tuisstadion. Greaves is Sondagoggend oorlede. Foto: Getty Images

Jimmy Greaves, een van die beste doelskieters wat nog vir Engeland gespeel het, is Sondagoggend in die ouderdom van 81 jaar oorlede.

Greaves, wat ses jaar gelede ’n beroerte gehad het, het sy sokkerloopbaan by Chelsea begin en het tussen 1957 en 1961 altesaam 124 doele vir dié klub aangeteken.

Hy is toe na Tottenham Hotspur toe waar hy tussen 1961 en 1970 altesaam 266 doele geskop het. Die 37 doele wat hy in die 1962-63 seisoen behaal het, is steeds ’n klubrekord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 0/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.5%
Goud
1,787.43
-0.3%
Silwer
23.94
-0.9%
Palladium
1,992.66
-0.9%
Platinum
1,018.53
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.3%
Hulpbronne 10
63,048
-0.7%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos