Gekniel verloor slaankrag, sê Chelsea-ster

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Marcos Alonso sê hy is steeds gekant teen rassisme, al buig hy nie meer die knie voor elke wedstryd nie.  Foto: Getty Images
Marcos Alonso sê hy is steeds gekant teen rassisme, al buig hy nie meer die knie voor elke wedstryd nie. Foto: Getty Images

Die Chelsea-verdediger Marcos Alonso het hierdie seisoen opgehou om voor wedstryde te kniel, want hy glo dié gebaar uit protes teen rassisme “het bietjie slaankrag verloor”.

Spelers en personeel buig die knie voor kragmetings ter ondersteuning van die Black Lives Matter-beweging sedert die Engelse Premierliga verlede Junie hervat het.

Alonso het besluit om voortaan staande te bly terwyl die ander spelers kniel en eerder met sy vinger na die “No Room For Racism”-logo op sy wedstryduitrusting te wys om aandag op die kwessie te vestig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 144/5
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 2
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 118/4
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,771.81
+0.5%
Silwer
23.95
+3.4%
Palladium
2,099.89
+3.8%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.7%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos