2 van SA haal kwarteind op Ellispark

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Chanel Simmonds moes haar aan die Lente-Ope onttrek en is dus haar kroon kwyt. Foto: Verskaf
Chanel Simmonds moes haar aan die Lente-Ope onttrek en is dus haar kroon kwyt. Foto: Verskaf

’n Nuwe vroue-kampioen gaan by die Lente-Ope-tennistoernooi op Ellispark in Johannesburg gekroon word.

Chanel Simmonds, verdedigende kampioen van Suid-Afrika, moes haar met ’n kniebesering onttrek in haar wedstryd Donderdag om ’n plek in die kwarteindronde teen Alina Charaeva van Rusland. Charaeva het die eerste stel met 6-2 gewen toe die kampioen handdoek ingegooi het.

Simmonds het die toernooi gewen toe dit laas in 2019 aangebied is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos