Brit op koers na nog ’n eindstryd op Ellispark

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alec Beckley het as genooide speler die kwarteindstryd op Ellispark gehaal. Foto: Gallo Images
Alec Beckley het as genooide speler die kwarteindstryd op Ellispark gehaal. Foto: Gallo Images

Suid-Afrika sal vir die tweede agtereenvolgende ITF-toernooi nie ’n verteenwoordiger in die mans se halfeindronde hê nie.

Suid-Afrika se oorblywende hoop in die Lente-Ope op Ellispark in Johannesburg, Kholo Montsi en Alec Beckley, is Vrydag albei in die kwarteindronde uitgeskakel.

Alastair Gray van Brittanje, die wenner verlede week van die Jozi-Ope op Markspark, het die jong Montsi met 6-2, 6-4 geklop en is op koers na nog ’n eindstryd.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 27/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,787.08
-0.3%
Silwer
23.95
-0.9%
Palladium
1,988.00
-1.0%
Platinum
1,020.00
-1.2%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos