Clijsters bly segeloos ná terugkeer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Kim Clijsters Maandag in Chicago in aksie. Foto: AP
Kim Clijsters Maandag in Chicago in aksie. Foto: AP

Kim Clijsters, in haar fleur die wêreld se voorste vrouespeler, het Maandag – in haar jongste terugkeer tot die tennisbaan – ’n nederlaag gely.

Dié 38-jarige Belg is in die eerste ronde van die Chicago Fall Classic-toernooi deur Taiwan se Hsieh Su-wei uitgeskakel. Die telling was 6-3, 5-7, 6-3.

Clijsters het ’n promotorsuitnodiging aanvaar om in die toernooi te speel. Dit was haar eerste kragmeting sedert haar eersteronde-nederlaag in verlede jaar se Amerikaanse Ope.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 19/0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 25/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,778.28
+0.7%
Silwer
24.07
+3.7%
Palladium
2,093.50
+3.4%
Platinum
1,049.50
+0.8%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.1%
Alle aandele
66,912
+0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.2%
Industriële 25
84,631
+0.7%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos