Deel

De Minaur onttroon Kyrgios as Aussies se nommer een

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Aussie Alex de Minaur nadat hy die Acapulco-Ope in Mexiko gewen het. Foto: AP
Die Aussie Alex de Minaur nadat hy die Acapulco-Ope in Mexiko gewen het. Foto: AP

Alex de Minaur het sover die grootste deel van sy loopbaan as beroepspeler in die skaduwee van sy landgenoot Nick Kyrgios deurgebring, maar begin nou uiteindelik die kollig in sy vaderland, Australië, op hom vestig terwyl Kyrgios op die krukkelys is met ’n besering.

Die 24-jarige De Minaur het Sondag die grootste titel van sy loopbaan verower toe hy die Amerikaner Tommy Paul in die eindstryd van die Acapulco-Ope in Mexiko getroef het.

Daarmee het hy na die 18de plek op die wêreldranglys opgeskuif en Kyrgios nou onttroon as Australië se nommer een.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 140/2
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.71
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
965.85
-0.2%
Palladium
1,420.30
+1.0%
Goud
1,973.44
+0.9%
Silwer
23.32
+1.0%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos