Deel

Djokovic sê hy’s slaggereed vir Dubai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Novak Djokovic verlede week op die oefenbaan in sy tuisstad, Belgrado. Foto: Reuters
Novak Djokovic verlede week op die oefenbaan in sy tuisstad, Belgrado. Foto: Reuters

Novak Djokovic sê hy’s weer sonder pyn en slaggereed om sy seisoen vandeesweek in Dubai te hervat.

Dié Serwiese superster was nog nie weer in aksie sedert hy in Januarie die Australiese Ope in Melbourne gewen het nie. Wat sy tiende titel daar nog soveel merkwaardiger gemaak het, is dat hy met ’n 3 cm lange skeur in sy linkerdyspier gespeel het onderweg na sy 22ste Grand Slam-titel.

Die 35-jarige Djokovic sê sy deelname aan die Dubai-kampioenskap was tot ’n paar dae terug nog in die weegskaal, maar dat hy al die nodige fiksheidstoetse geslaag het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
968.75
+0.1%
Palladium
1,417.93
+0.8%
Goud
1,957.09
+0.0%
Silwer
23.02
-0.2%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,341
+0.8%
Alle aandele
75,924
+0.9%
Hulpbronne 10
66,105
+1.8%
Industriële 25
102,236
+0.0%
Finansiële 15
15,660
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos