Davisbeker: ‘Harris het SA span gelig’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika se Davisbeker-groep. Agter is Philip Henning, Lleyton Cronjé, Ruan Roelofse en Sipho Montsi. Voor is Raven Klaasen, Christo van Rensburg en Lloyd Harris.  Foto: TSA
Suid-Afrika se Davisbeker-groep. Agter is Philip Henning, Lleyton Cronjé, Ruan Roelofse en Sipho Montsi. Voor is Raven Klaasen, Christo van Rensburg en Lloyd Harris. Foto: TSA

Om iemand vol selfvertroue soos Lloyd Harris in hul geledere te hê, het die hele span gelig.

Dit is die mening van Christo van Rensburg, nie-spelende spankaptein van die Suid-Afrikaanse Davisbeker-tennisspan, nadat hy die naweek in New York met 4-0 skoonskip teen Venezuela in ’n Wêreldgroep II-kragmeting gemaak het.

Die wenspan het nie een stel verloor in die vier wedstryde nie en het sodoende vir die Groep I-uitspeelrondes gekwalifiseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos