Henning kry sy groot kans in Davisbeker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Philip Henning Foto: Gallo Images
Philip Henning Foto: Gallo Images

Die 20-jarige tennisspeler Philip Henning sal Saterdag die derde keer in ’n Davisbeker-kragmeting vir Suid-Afrika in aksie wees.

Hy sal teen Venezuela se voorste speler te staan kom in Suid-Afrika se Groep II-kragmeting in New York.

Lloyd Harris, vars van die kwarteindronde van die Amerikaanse Ope die vorige week in die Groot Appel, lei Suid-Afrika se aanslag soos verwag in die eerste wedstryd van die kragmeting teen Brandon Perez.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos