Iga, Sloane ook op pad na Suid-Afrika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Iga Swiatek gaan op pad na Australië ’n draai in Suid-Afrika maak.  Foto: Getty Images
Iga Swiatek gaan op pad na Australië ’n draai in Suid-Afrika maak. Foto: Getty Images

Nog twee Grand Slam-toernooiwenners, Iga Swiatek van Pole en Amerika se Sloane Stephens, gaan ook volgende maand in vertoonwedstryde in Suid-Afrika in aksie wees.

Hulle gaan op 18 en 19 Desember by die Africa Cares-tennistoernooi by Muldersdrift, Johannesburg, te sien wees.

Die 20-jarige Swiatek het op die voorgrond getree toe sy verlede jaar die Franse Ope op Roland Garros gewen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos