Kan Novak sonder Rafa, Roger gedy?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
NEW YORK, NY - AUGUST 23: Novak Djokovic of Serbia, Rafael Nadal of Spain and Roger Federer of Switzerlan wait to go on stage during the ATP Heritage Celebration at The Waldorf=Astoria on August 23, 2013 in New York City.  (Photo by Matthew Stockman/Getty Images)
NEW YORK, NY - AUGUST 23: Novak Djokovic of Serbia, Rafael Nadal of Spain and Roger Federer of Switzerlan wait to go on stage during the ATP Heritage Celebration at The Waldorf=Astoria on August 23, 2013 in New York City. (Photo by Matthew Stockman/Getty Images)

Novak Djokovic se meedoënlose veldtog om grootheid maak dit byna ondenkbaar dat hy sal rus voordat hy nie elke tennisrekord syne gemaak het nie, maar sommige bevraagteken of sy honger die vertrek van sy twee groot teenstanders sal oorleef.

Die Serwiese wêreldnommereen was verlede naweek in die eindstryd van die Amerikaanse Ope een oorwinning weg van sy 21ste Grand Slam-titel.

’n Sege in New York sou verseker dat hy Roger Federer en Rafa Nadal (albei 20 majors) sou verbysteek en die eerste man in 52 jaar word om al vier Grand Slam-titels in dieselfde jaar te verower.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.55
+1.0%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.00
-1.3%
Platinum
1,056.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos