‘Kleiner ego’ beëindig Vika se 7 maer jare

akkreditasie
Die einde van sewe maer jare . . . Victoria Azarenka lig haar oë na die hemele nadat sy Vrydagoggend (SA tyd) oor Serena Williams geseëvier het.Foto: USA Today Sports
Die einde van sewe maer jare . . . Victoria Azarenka lig haar oë na die hemele nadat sy Vrydagoggend (SA tyd) oor Serena Williams geseëvier het.Foto: USA Today Sports

’n Kleiner ego, ’n stewige rits nederlae, sakke vol veggees en die herinnering dat tennis pret moet wees.

Dít, het Victoria Azarenka Vrydag gesê, is die hoofbestanddele in die resep wat haar vir die eerste keer in sewe jaar in die eindstryd van ’n Grand Slam-toernooi gekry het.

Die 31-jarige van Belarus sal die Japanner Naomi Osaka Saterdag in die titelstryd van die Amerikaanse Ope pak, nadat sy Vrydagoggend (SA tyd) met ’n reuse-terugvegpoging gekom het om Serena Williams met 1-6, 6-3, 6-3 uit te skakel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 64/2
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 46/4
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.3%
Rand - Euro
16.92
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.90
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,778.67
+0.6%
Silwer
23.90
+1.1%
Palladium
2,088.00
-0.7%
Platinum
1,044.50
+0.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.5%
Industriële 25
85,132
+0.4%
Finansiële 15
14,131
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos