KYK: Osaka in trane op nuus-konferensie

akkreditasie
Naomi Osaka sukkel geweldig baie in haar interaksie met die media.  Foto: Getty Images
Naomi Osaka sukkel geweldig baie in haar interaksie met die media. Foto: Getty Images

Die trane het vir ’n wyle gevloei voordat Naomi Osaka haar eerste mediakonferensie voltooi het sedert haar omstrede onttrekking aan die Franse Ope in Mei.

Die 23-jarige Japannese tennisster is vandeesweek by die Western & Southern-Ope in Cincinnati in aksie. Sy het aan ’n videokonferensie op Zoom deelgeneem en is glo ontstel deur joernaliste se vrae oor haar verhouding met die media.

Osaka het haar vroeër vanjaar aan die Franse Ope onttrek nadat sy beboet is omdat sy geweier het om mediakonferensies by te woon. Sy het gesê sy ly aan “sosiale angs” en dat mediakonferensies ’n negatiewe invloed op spelers se geestesgesondheid kan hê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos