Laverbeker wéér Europa s’n ná reuse-triomf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Andrey Rublev en Alexander Zverev nadat hulle Denis Shapovalov en Reilly Opelka geklop het.
Andrey Rublev en Alexander Zverev nadat hulle Denis Shapovalov en Reilly Opelka geklop het.

Die Europese tennisspan is Sondag die vierde keer as kampioene van die Laverbeker gekroon, ná hy die Wêreldspan ’n drag slae gegee het.

Europa het die vierde weergawe van dié jaarlikse kompetisie met 14-1 gewen. Hulle het Saterdagaand reeds 11 punte gehad, en was dus net een sege weg daarvan om die trofee weer te verower. Elke Sondag-wedstryd tel drie punte.

Andrey Rublev en Alexander Zverev het die knoop vir hulle deurgehak deur met 6-2, 6-7(4), 10-3 oor Denis Shapovalov en Reilly Opelka te seëvier. – Sportredaksie

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos