Davisbeker: Lloyd onderskat Venezuela nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaanse Davisbeker-groep: Raven Klaasen, Christo van Rensburg, die spankaptein, Philip Henning, Siphos Montsi, Ruan Roelofse en Lloyd Harris.  Foto: TSA
Die Suid-Afrikaanse Davisbeker-groep: Raven Klaasen, Christo van Rensburg, die spankaptein, Philip Henning, Siphos Montsi, Ruan Roelofse en Lloyd Harris. Foto: TSA

Die Suid-Afrikaanse tennisspeler Lloyd Harris is gek oor koffie. Sommer baie. Hy het vroeër sy eie koffiemasjien, ’n grote, oral saam met hom op sy reise gekarwei.

Dit was dus glad nie vreemd nie toe hy vandeesweek, toe hy uitgevra is wat hy weet van Venezuela, Suid-Afrika se Davisbeker-teenstander die naweek, losgetrek het en gesê het hy weet dié land is in Suid-Amerika en dat hy nogal goeie koffie het!

Maar voor dit klink of hy verwaand is of Venezuela gering skat, het Harris bygevoeg hy het darem al so ’n bietjie huiswerk oor hul teenstanders in New York gedoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos