Osaka ‘jeuk’ om weer op die baan te kom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Naomi Osaka sê ondanks al haar onlangse uitdagings, het haar liefde vir tennis nog nie gekwyn nie. Foto: Getty Images
Naomi Osaka sê ondanks al haar onlangse uitdagings, het haar liefde vir tennis nog nie gekwyn nie. Foto: Getty Images

Naomi Osaka, ’n viermalige wenner van Grand Slam-toernooie, sê sy gaan binnekort terugkeer na die tennisbaan, want sy jeuk om weer te speel.

Dié Japannees het vroeër vandeesmaand, nadat sy in die derde ronde van die Amerikaanse Ope deur Leylah Fernandez uitgeskakel is, gesê dat sy onbepaald ’n blaaskans van die spel gaan neem.

Die voormalige nr. 1-speler ter wêreld sukkel met haar spelpeil sedert sy haar in Mei aan die Franse Ope onttrek het ná ’n twis met die organiseerders van dié toernooi oor die verpligte bywoning van mediakonferensies. Sy het destyds gesê dit het ’n negatiewe invloed op haar geestesgesondheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 14/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.8%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,787.47
-0.3%
Silwer
23.96
-0.8%
Palladium
1,993.50
-0.8%
Platinum
1,020.50
-1.0%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos