Osaka onttrek haar aan nog ’n toernooi

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Naomi Osaka neem vir die tweede keer vanjaar ’n blaaskans van tennis.  Foto: Getty Images
Naomi Osaka neem vir die tweede keer vanjaar ’n blaaskans van tennis. Foto: Getty Images

Naomi Osaka, wat by die Amerikaanse Ope gesê het sy beplan om ’n blaaskans te vat, het haar amptelik onttrek aan volgende maand se BNP Paribas-Ope in Indian Wells.

Die Japannese wenner van vier Grand Slam-titels is in die derde ronde uitgeskakel van die laaste major-toernooi van die jaar in New York.

Sy het later vir verslaggewers gesê sy benodig ’n blaaskans om aandag aan haar geestesgesondheid te gee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos