Raducanu soek afrigter 'met ervaring'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Catherine, hertogin van Cambridge, en Emma Raducanu wys hul slag op die tennisbaan.  Foto: Getty Images
Catherine, hertogin van Cambridge, en Emma Raducanu wys hul slag op die tennisbaan. Foto: Getty Images

Emma Raducanu en haar afrigter se paadjies het geskei minder as twee weke ná haar sege in die Amerikaanse Ope.

BBCSport berig Andrew Richardson het Raducanu twee jaar lank op junior vlak afgerig en hom weer in Julie by haar aangesluit in ’n korttermynvennootskap vir die duur van haar veldtog in die VSA in die aanloop tot die Grand Slam in New York.

Die 18-jarige Brit sê sy is op soek na ’n meer ervare afrigter noudat sy in groter toernooie in die WTA-reeks gaan meeding.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos