Rafa kritiseer Novak se gedrag

akkreditasie
Rafael Nadal (regs) meen Novak Djokovic moet altyd let op watter tipe voorbeeld hy stel.  Foto: Getty Images
Rafael Nadal (regs) meen Novak Djokovic moet altyd let op watter tipe voorbeeld hy stel. Foto: Getty Images

Die Spaanse tennisster Rafael Nadal is krities teenoor Novak Djokovic vir sy “vreemde gedrag” by die Olimpiese Spele in Tokio en doen ’n beroep op sy groot teenstander om ’n beter rolmodel te wees.

Die wêreld se voorste speler het bietjie van ’n inploffing beleef in sy bronsmedaljewedstryd teen Pablo Carreno Busta deur een van sy rakette in die leë paviljoen in te slinger en ’n ander een stukkend te slaan. Busta het die wedstryd gewen.

Die Serwiër het agterna erken hy was ontevrede met sy gedrag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos