Roger loof Novak; deel nuus oor knie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Roger Federer (links) meen Novak Djokovic het ’n merkwaardige seisoen beleef en glo dit is moontlik dat iemand weer ’n kalender-Grand Slam kan voltooi.  Foto: Getty Images
Roger Federer (links) meen Novak Djokovic het ’n merkwaardige seisoen beleef en glo dit is moontlik dat iemand weer ’n kalender-Grand Slam kan voltooi. Foto: Getty Images

Roger Federer is vol lof vir sy teenstander Novak Djokovic en beskryf die Serwiër se 2021-seisoen as “werklik merkwaardig”.

Djokovic se veldtog om ’n seldsame kalender-Grand Slam het voor die laaste hekkie getuimel in ’n verrassende nederlaag teen die Rus Daniil Medvedev in die Amerikaanse Ope-eindstryd. Maar die wêreldnommereen se seges vroeër vanjaar by die Australiese Ope, Franse Ope en Wimbledon het gesorg dat hy gelyk trek met Federer en Rafael Nadal se rekord van 20 major-titels.

“Dit was goed om te sien hoe Novak probeer het om Rod Laver na te doen met ’n kalender-Grand Slam,” sê Federer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,785.54
-0.3%
Silwer
23.91
-0.9%
Palladium
1,985.00
-1.0%
Platinum
1,018.00
-1.1%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.9%
Industriële 25
87,148
+0.0%
Finansiële 15
14,043
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos