SA se Philip in kwarteind in Austin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Philip Henning Foto: Gallo Images
Philip Henning Foto: Gallo Images

Die Suid-Afrikaanse tennisspeler Philip Henning het die kwarteindstryd van ’n ITF-$25 000-toernooi in Austin, Texas, gehaal.

Die 21-jarige Henning het herstel om Amerika se Nathan Ponwith in drie stelle met 6-7(2), 7-5, 6-2 te klop.

Die Suid-Afrikaanse Davisbeker-speler, wat op uitnodiging aan die toernooi deelneem, kom in die kwarteindstryd teen Eduardo Nava te staan. Die Amerikaner is as gelukkige verloorder in die hooftrekking in aksie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos