Deel

Sinner troef verdedigende kampioen in Indian Wells

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jannik Sinner het vir ’n taamike verrassing gesorg deur Taylor Fritz in die Indian Wells-toernooi uit te skakel. Foto: Getty Images
Jannik Sinner het vir ’n taamike verrassing gesorg deur Taylor Fritz in die Indian Wells-toernooi uit te skakel. Foto: Getty Images

Jannik Sinner van Italië het die verdedigende kampioen, Taylor Fritz van Amerika, Donderdagaand in die Indian Wells-tennistoernooi in Kalifornië met 6-4, 4-6 en 6-4 uitgeskakel.

Sinner sal in die halfeindronde teen die tienersensasie Carlos Alcaraz van Spanje te staan kom. Alcaraz het sy plek in die halfeind bespreek deur die Kanadees Felix Auger-Aliassime in skoon stelle met 6-4, 6-4 te klop.

Daniil Medvedev van Rusland en Frances Tiafoe sal mekaar in die ander halfeindstryd pak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos