Clara Tauson (18) wen Luxemburg Ope

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Clara Tauson van Denemarke. Foto: Getty Images
Clara Tauson van Denemarke. Foto: Getty Images

Die 18-jarige ongekeurde Deense tennisspeler Clara Tauson het Sondag die tiener-tog voort gesit toe sy die Luxemburg Ope verower het.

Net ’n week nadat nog ’n 18-jarige, Emma Raducanu, op merkwaardige wyse die Amerikaanse Ope gewen het, het Tauson vir Jelena Ostapenko, wat derde gekeur is, met 6-3, 4-6, 6-4 laat les opsê.

Sy het net twee ure en drie minute benodig om Letland se Ostapenko kaf te draf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 2/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.9%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,785.18
-0.4%
Silwer
23.92
-1.0%
Palladium
1,993.00
-0.8%
Platinum
1,018.00
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.4%
Alle aandele
67,494
-0.3%
Hulpbronne 10
63,048
-0.7%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos