Tennys Sandgren uit ná drama met bal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tennys Sandgren, 103de op die wêreldranglys, vroeër vanjaar in die Winston-Salem-Ope in aksie.  Foto: Getty Images
Tennys Sandgren, 103de op die wêreldranglys, vroeër vanjaar in die Winston-Salem-Ope in aksie. Foto: Getty Images

Die Amerikaanse tennisspeler Tennys Sandgren is Dinsdag ná ’n bisar voorval in die eerste ronde van ’n ATP-uitdaagtoernooi in Cary, Noord-Carolina, gediskwalifiseer.

Sandgren, die topgekeurde in dié toernooi, het per ongeluk ’n lynregter met die bal raakgeslaan nadat hy self tussen die bene raakgegooi is.

Met die telling 40-30 vir Sandgren in die tweede pot van die wedstryd teen Christopher Eubanks, het Sandgren vir die baljoggie gewag om twee balle vir hom te gooi om mee af te slaan. Hy het die eerste bal met sy raket gebons toe die tweede bal te hard vir hom gegooi en hom tussen die bene getref het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos