Tsitsipas se draailopery afgeknyp?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Is die badkamer in daardie rigting? Stefanos Tsitsipas se gewoonte om gedurende wedstryde vir lang badkamerbesoeke te gaan, kan teen Januarie teen die ATP-reëls wees.  Foto: Getty Images
Is die badkamer in daardie rigting? Stefanos Tsitsipas se gewoonte om gedurende wedstryde vir lang badkamerbesoeke te gaan, kan teen Januarie teen die ATP-reëls wees. Foto: Getty Images

Buitengewoon lang badkamerbesoeke sal eersdaags iets van die verlede in manstennis wees omdat die ATP-reeks van plan is om strenger reëls daaroor in te stel.

Die hoeveelheid tyd wat wêreldtennis se voorste mans in die badkamer deurbring, het twee weke gelede skerp onder die soeklig gekom toe die Griek Stefanos Tsitsipas in ’n kritieke stadium van sy Amerikaanse Ope-wedstryd teen Andy Murray byna agt minute lank in die badkamer was.

Murray was woedend en het Tsitsipas beskuldig van onsportiewe gedrag omdat dit sy fokus versteur het. Die Griek, wat die eersteronde-wedstryd in vyf stelle gewen het, het egter teruggekap en gesê hy het geen reëls oortree nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 0/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.8%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.5%
Goud
1,787.61
-0.4%
Silwer
23.93
-1.0%
Palladium
1,993.00
-0.8%
Platinum
1,019.50
-1.1%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.4%
Alle aandele
67,494
-0.3%
Hulpbronne 10
63,048
-0.8%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos