Afganistan: Taliban-sege onvermydelik ondanks al VSA se geld

akkreditasie
Taliban-vegters het die presidensiële paleis Sondag in Kaboel oorgeneem nadat die Afgaanse president, Asjraf Ghani, uit die land gevlug het Foto: AP
Taliban-vegters het die presidensiële paleis Sondag in Kaboel oorgeneem nadat die Afgaanse president, Asjraf Ghani, uit die land gevlug het Foto: AP

Met al die onderlinge gevegte en magte aan die werk, sou Amerika beswaarlik stabiliteit in Afganistan kon bring – al bly hy hóé lank, skryf prof. Natasha Lindstaedt.

Die Taliban het in minder as ’n week etlike sleutelstede in Afganistan verower, en met die onttrekking van die Amerikaanse weermag is die Taliban oorgehaal om die land van die beleërde Afgaanse regering oor te neem.

Amerika het die afgelope 20 jaar duisende miljarde dollar in Afganistan spandeer om die Taliban te verdryf – ’n poging wat duidelik onsuksesvol was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos