‘ANC kán verslaan word’

akkreditasie
Die optog wat op Vryheidsdag in Kaapstad gehou is waarin mense die afstigting van die Wes-Kaap eis. Foto: Gallo Images
Die optog wat op Vryheidsdag in Kaapstad gehou is waarin mense die afstigting van die Wes-Kaap eis. Foto: Gallo Images

Barnard Beukman vra verlede week in dié ruimte dat daar in die soeke na oplossings vir Suid-Afrika eerlik met die kiesers omgegaan word. Dat oplossings wat aangebied word, nie populisties bloot op die najaag van meer stemme ingestel moet wees nie en dat oplossings nie slegs meer poste vir politici ten doel moet hê nie. Ek kan nie meer met hom saamstem nie.

Die regeerkrisis waarin Suid-Afrika hom ná 28 jaar van ANC- wanbestuur bevind, vereis dat politici en die kiesers saam in eerlikheid na oplossings uit die huidige doodloopstraat op pad na ’n mislukte Suid-Afrika sal moet soek.

'n Land van groot verskeidenheid

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 31
Cardiff Rugby 0
Rand - Dollar
15.93
-0.3%
Rand - Pond
19.86
-0.3%
Rand - Euro
16.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.16
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,841.21
-0.1%
Silwer
21.67
-1.1%
Palladium
1,962.50
-2.3%
Platinum
951.00
-1.7%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos