COP26: Die verskil tussen 'verminder' en 'uitfaseer'

akkreditasie
Lede van die Red Rebel Brigade maak seker hulle word gehoor tydens die COP26-klimaatberaad in Glasgow.  Foto: Andrew Milligan via Getty Images
Lede van die Red Rebel Brigade maak seker hulle word gehoor tydens die COP26-klimaatberaad in Glasgow. Foto: Andrew Milligan via Getty Images

Die klimaatberaad in Glasgow het verlede week geëindig met rela­tiewe tevredenheid by sommige, maar met skerp teleurstelling by ander. Wat is bereik, en wat nié? Leopold Scholtz soek antwoorde.

Soveel hoofde, soveel sinne. Dít is die spreekwoord wat by ’n mens opkom as jy kyk na die reaksies op die uitkoms van die pas afgelope klimaatberaad in Glasgow in die afgelope twee weke.

Sommige is heftig teleurgesteld. Die jong Sweedse klimaataktivis Greta Thunberg, wat reeds op die prille ouderdom van 18 jaar ’n prominente rol in die openbare aandag opgeëis het, was een van dié wat gemeen het niks wesenliks is bereik nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 332/7
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.73
-0.1%
Rand - Pond
20.77
-0.2%
Rand - Euro
17.82
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,783.60
+0.0%
Silwer
22.33
-0.4%
Palladium
1,857.50
+0.0%
Platinum
957.00
-0.4%
Brent-ruolie
75.82
+0.5%
Top-40
66,138
+0.2%
Alle aandele
72,562
+0.2%
Hulpbronne 10
68,722
+0.1%
Industriële 25
95,948
+0.2%
Finansiële 15
14,365
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos