Duitse verkiesing: Uitslag ontsyfer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Olaf Scholz, leier van die Sosiaal-Demokratiese Party, is die gunsteling om Angela Merkel as bondskanselier van Duitsland op te volg.    Foto: Reuters
Olaf Scholz, leier van die Sosiaal-Demokratiese Party, is die gunsteling om Angela Merkel as bondskanselier van Duitsland op te volg. Foto: Reuters

Hoe moet die Duitse verkiesingsuitslag vertolk word? Selde nog was daar ’n uitslag wat soveel vertolkings kan regverdig. Leopold Scholtz probeer orde in ’n onduidelike chaos skep.

Dit was ’n swenk na links, sê die een. Nee, ás daar ’n swenk na links was, was dit so effens dat jy dit skaars kan agterkom. Regs – gematig, maar tog – het ook beter gevaar.

Hoe ’n mens ook al daarna kyk, die boodskap wat die kiesers Sondag in die Duitse algemene verkiesing aan die politici gegee het, is met die eerste oogopslag uiters onduidelik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 183/7
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 146/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.5%
Rand - Euro
16.98
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,771.31
+0.4%
Silwer
23.87
+3.1%
Palladium
2,099.64
+3.8%
Platinum
1,045.00
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos