Grond: Dis nie nodig om Grondwet te wysig

akkreditasie
Prof. Elmien du Plessis. Foto: Murray Louw
Prof. Elmien du Plessis. Foto: Murray Louw

Daar is geen regsgronde om art. 25 van die Grondwet te wysig om die moontlikheid van nul vergoeding “eksplisiet te maak nie, skryf prof. Elmien du Plessis.

Die langverwagte verslag van die president se advieskomitee oor grondhervorming en landbou is amptelik bekend gemaak. Die kompleksiteit van grondhervorming laat nie toe vir ’n perfekte dokument nie, en enige voorgestelde oplossing of advies sal altyd onderhewig aan verandering wees.

Vir grondhervorming om te slaag sal die staat deurentyd moet oordeel of die inwerkingstelling daarvan die nodige verandering bring, iets wat hy tot dusver swak gedoen het. Daarom is een van die voorstelle van die paneel om aanwysers te identifiseer en monitering en evaluasie op te skerp. Dit sal help verseker dat ons aan van die grondliggende beginsels van ons Grondwet voldoen – ’n “reagerende ingesteldheid en openheid”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
besig om te laai... Regstreeks
Romania 6
Italy 45
besig om te laai... Regstreeks
Romania 6
Italy 45
Rand - Dollar
16.39
-0.6%
Rand - Pond
19.74
+0.3%
Rand - Euro
17.06
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.13
+0.9%
Rand - Jen
0.12
-1.1%
Goud
1,801.63
-0.3%
Silwer
19.75
-2.6%
Palladium
1,961.50
+1.1%
Platinum
882.50
-1.7%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos