Hoekom vier korrupsie hoogty in SA?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Verskeie betogings teen korrupsie is al in Suid-Afrika gehou waar gewone mense hul stemme laat hoor het.  Foto: Gallo Images
Verskeie betogings teen korrupsie is al in Suid-Afrika gehou waar gewone mense hul stemme laat hoor het. Foto: Gallo Images

Suid-Afrikaners leef elke dag met ontstellende vlakke van korrupsie. Pieter Labuschagne probeer vasstel waarom dit so ’n groot probleem in Suid-Afrika is.

Dit lyk of die korrupsie-spook in Suid-Afrika maar net nie wil wyk nie. Mense wonder dikwels wat die rede vir die verskynsel van korrupsie in die land is.

Daar is twee redes waarom korrupsie hoogty in die land vier. Dit kom neer op die gierigheid van immorele mense en die optrede uit die struggle-dae wat ook nie so moreel was nie, maar destyds oorgesien is omdat die stryd teen apartheid as belangriker beskou is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.9%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,785.99
+0.9%
Silwer
24.35
+3.0%
Palladium
2,077.00
-1.2%
Platinum
1,056.00
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos