Deel

Is Maties nou ge-Milner?

akkreditasie
Stellenbosch se Dorpstraat. Gaan Afrikaans finaal in dié studentedorp ’n doodloopstraat bereik? Foto: istock
Stellenbosch se Dorpstraat. Gaan Afrikaans finaal in dié studentedorp ’n doodloopstraat bereik? Foto: istock

Wat hou die toekoms vir Afrikaans op hoëronderwysvlak in, vra Leopold Scholtz ná die onthullings oor die druk op Afrikaanse studente aan die Universiteit Stellenbosch.

Die verloop van die taalpolitieke stryd aan histories Afrikaanse universiteite sedert die intrede van die nuwe politieke bedeling in 1994 het deur verskeie fases gegaan waarin die verengelsingsproses onherroeplik verder gevoer is.

Die oorgang tussen die fases is telkens gekenmerk deur die bereiking van ’n kantelpunt. Elke keer as só ’n kantelpunt bereik is, het dit onmoontlik geblyk om dit om te keer; die momentum was eenvoudig te groot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.67
-0.1%
Rand - Pond
24.32
-0.2%
Rand - Euro
21.08
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.56
-0.5%
Palladium
1,415.42
-1.0%
Goud
1,943.25
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos