Kenners maan teen gevare van ‘skerm-verslawing’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Renata Schoeman sê mense met ernstige AGHS-simptome is meer geneig om oormatige hoeveelhede tyd voor skerms deur te bring, iets wat kan lei tot internetverslawing. Foto: Trudie du Toit Photography
Prof. Renata Schoeman sê mense met ernstige AGHS-simptome is meer geneig om oormatige hoeveelhede tyd voor skerms deur te bring, iets wat kan lei tot internetverslawing. Foto: Trudie du Toit Photography

Die feit dat mense – ook kinders – weens die pandemie heelwat meer tyd voor skerms deurbring, het ’n baie nadelige uitwerking op hul gesondheid, het prof. Renata Schoeman aan Murray La Vita gesê.

Navorsing het aan die lig gebring ’n toename van tot 80% in skermtyd het tot ’n grotere voorkoms van aandaggebrek-hiperaktiwiteitsindroom (AGHS) gelei, wat gekenmerk word deur simptome soos ’n gebrek aan fokus, swak konsentrasie en rusteloosheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,798.87
+0.1%
Silwer
24.03
-0.2%
Palladium
1,972.00
+0.6%
Platinum
1,014.01
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos