Kruisverhoor: Inenting: ‘Staan saam dat ons kan aangaan met ons lewens’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Piet Mouton
Piet Mouton

Met sy ope brief het Piet Mouton, uitvoerende hoof van PSG, ’n streep in die sand getrek: Laat jou inent, of bly ingeperk.

Wat antwoord jy die antivaksers wat kwaad is oor jou ope brief?

As julle nie wil inent nie, kom dan met ’n ander oplossing vorendag. Sê hoe ons die ekonomie weer aan die gang gaan kry. Of wil julle vir die volgende vyf jaar inperkings hê? Julle is die eerste wat gaan kla as julle nie Desember strand toe kan gaan nie. Julle sou dit kon verhoed. Want as die hospitale oorval word met oningeëntes, moet die regering strenger inperkings instel. Dit beteken aansienlik minder buitelandse toeriste kom, want ons bly op ’n rooilys, en dan gaan nóg mense hul werk verloor en ondernemings ondergaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,785.77
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,081.51
-1.2%
Platinum
1,055.76
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos