Met voet én mond wil DAK sy netwerk uitbrei

akkreditasie
Danie van Wyk: Die DAK Netwerk tree nie op as ’n frontorganisasie vir wit taalstryders nie. Foto: Jaco Marais
Danie van Wyk: Die DAK Netwerk tree nie op as ’n frontorganisasie vir wit taalstryders nie. Foto: Jaco Marais

Die DAK Netwerk vir voorheen benadeelde Afrikaanssprekende gemeenskappe wil sy voetspoor nasionaal uitbrei en ’n geloofwaardige deelnemer aan die openbare diskoers word, skryf Danie van Wyk.

In een van verskeie onderhoude oor die ontstaan van die DAK Netwerk in 2016, hierdie bepaalde een met die webwerf Afrikaans.com, verduidelik dr. Danny Titus die organisasie se bestaansrede duidelik en onapologeties.

Titus was DAK se stigtingsvader en my voorganger as voorsitter van die direksie, maar hy was ook ’n gewaardeerde vriend. Ons het in my voorkamer van die eerste vergaderings gehou om die stigting van só ’n organisasie te bespreek en te bedink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
Sri Lanka 40/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.09
-0.2%
Rand - Pond
20.77
-0.7%
Rand - Euro
17.52
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.34
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,803.69
+0.4%
Silwer
24.18
+0.6%
Palladium
2,004.58
+1.9%
Platinum
1,031.50
+1.7%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
61,314
+0.5%
Alle aandele
67,980
+0.5%
Hulpbronne 10
64,164
+1.0%
Industriële 25
87,663
+0.4%
Finansiële 15
13,997
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos