Só het skoolsluitings kinders geknak

akkreditasie
Volgens kenners het kinders verlede jaar sowat 60% van die skooljaar gemis – en dan moet jy ook nog alles wat hulle die afgelope twee maande vergeet het in berekening bring. Foto: Getty Images
Volgens kenners het kinders verlede jaar sowat 60% van die skooljaar gemis – en dan moet jy ook nog alles wat hulle die afgelope twee maande vergeet het in berekening bring. Foto: Getty Images

Die impak van die pandemie op kinders en op ’n skoolstelsel wat reeds in die waakeenheid was, gaan nog vir jare gevoel word. Dít is hoekom veral laerskole nie weer gesluit moet word nie, skryf Willemien Brümmer.

“Vir ’n onderwyser om vir 45 minute in ’n klas te sit sonder dat een kind fluister, is abnormaal,” sê ’n onderwyseres by ’n gegoede hoërskool in een van Kaapstad se lowerryke voorstede.

Sy lyk moedeloos. “Jy sit in ’n klas en jy vra vir ’n kind ’n vraag en dan kry jy amper nie ’n antwoord nie. Jy moet naderhand vra: ‘Het juffrou iets verkeerds gesê? Hoor jy wat ek vra?’ en dan het die kinders steeds nie die waagmoed om iets te sê nie. Hulle is so gewoond om stil te bly en ek dink dis die isolasie wat dit gedoen het. Hulle is by die huis en hulle mag nêrens heen gaan nie. Ma en pa is by die werk, en hoe meer jy op jou eie is, hoe meer leer jy om minder te sê.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos