Vearey: ‘Misdaad-intelligensie het Kinnear dopgehou’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Jeremy Vearey by die gedenkdiens van Charl Kinnear nadat hy in September verlede jaar in sy diensmotor buite sy huis in Bishop Lavis doodgeskiet is. Foto: NB Uitgewers
Jeremy Vearey by die gedenkdiens van Charl Kinnear nadat hy in September verlede jaar in sy diensmotor buite sy huis in Bishop Lavis doodgeskiet is. Foto: NB Uitgewers

Toe lt.kol. Charl Kinnear buite sy huis in ’n sluipmoordaanval doodgeskiet is, het die groot visse in die polisie van die gevaar geweet. Hier volg ’n uittreksel uit Jeremy Vearey se polisie-memoires, Into Dark Water.

Op 2 November 2018 stel pres. Cyril Ramaphosa die Wes-Kaapse teenbende-eenheid bekend in Hanover Park. ’n Parlementêre mediaverklaring besing die belang hiervan as volg: “Die bekendstelling van die teenbende-eenheid verwesenlik voorstelle wat gemaak is deur die Nasionale Ontwikkelingsplan wat die sentrale belang van gespesialiseerde eenhede beklemtoon in die doeltreffende geveg teen misdaad en die beëindiging van die onwettige ekonomie wat hierdie misdade moontlik maak.”

Om te sien hoe genl.maj. André Lincoln deur die president voorgestel word as die bevelvoerder van die teenbende-eenheid is vir my ewe louterend as vir hom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos