Vir wie gaan Afrikaanse mense stem op 1 November?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
John Steenhuisen, leier van die DA, hang ’n plakkaat van sy party aan ’n lamppaal in Kaapstad.  Foto: Gallo Images
John Steenhuisen, leier van die DA, hang ’n plakkaat van sy party aan ’n lamppaal in Kaapstad. Foto: Gallo Images

Hoe dink Afrikaanssprekendes oor die politiek, kultuur en taal, wonder Theuns Eloff in die aanloop tot die plaaslike verkiesings.

Met die plaaslike verkiesing wat naderkom, is politieke partye weer besig om na kiesers te vry, insluitend Afrikaanssprekende kiesers.

In sommige gebiede is Afrikaanssprekendes so ’n klein minderheid in vergelyking met ander dat hulle nie regtig ’n verskil kan maak nie. In sommige ander gebiede (en veral die Wes-Kaap en Noord-Kaap) is Afrikaanssprekendes die meerderheid en kan hulle dalk wel ’n invloed op die uitslag hê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,783.84
+0.8%
Silwer
24.33
+2.7%
Palladium
2,071.00
-1.5%
Platinum
1,054.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos