Voogdyskap: ‘ANC slaan bollemakiesie met die regsbeginsels’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elmien du Plessis
Elmien du Plessis

’n Voorstel van die ANC om “staatsvoogdyskap oor grond” in te werk in die beoogde wysiging van die Grondwet het skokgolwe deur die landbousektor gestuur. Elmien du Plessis meen dis ’n desperate poging van die ANC om ’n tweederdemeerderheid in die parlement te behaal.

Toe die ANC in die 1980’s besef het dat ’n onderhandelde skikking ’n moontlikheid is, het hulle begin om ’n samehangende grond- en landboubeleid op te stel om te gebruik as basis vir onderhandelinge. Aan die begin van die 1980’s, met die ondersteuning van die destydse Sowjet-blok, was nasionalisering in die visier.

Later in die 1980’s het die ANC se grondwetlike komitee, met die nodige erkenning dat die grondvraag belangrik is in die bevrydingstryd, gevra dat daar versigtig omgegaan moet word met kommersiële landbougrond – omdat dit belangrik is vir voedselsekerheid en buitelandse valuta.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.39
+0.4%
Rand - Pond
19.81
+0.1%
Rand - Euro
16.66
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,777.04
-0.1%
Silwer
20.17
-0.5%
Palladium
2,153.50
+0.1%
Platinum
938.00
0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos