DA gestem en trots Afrikaans

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
nuusrbief thumb
nuusrbief thumb

Olivier Henning se aannames en logika is totaal absurd. Om Afrikaners wat vir die DA gestem het, se verbintenis met en liefde vir hul taal en kultuur te bevraagteken, is onverstaanbaar.

In my lewe het ek nog nie sulke snert gelees nie. Ek is trots Afrikaans en het vir die DA gestem. In my wyk, hier aan die oostekant van Pretoria, is die DA-raadslid ’n jong Afrikaanse dame wat uitstekende werk en diens aan haar wyk se mense lewer. ’n Bewoner van hierdie wyk kan nie vir ’n meer toegewyde raadslid vra nie. Moet ek nou net omdat ek vir my taal en kultuur omgee, nie vir haar stem nie? Ongelooflik dat iemand só kan redeneer.

Plaaslike verkiesings gaan oor dienslewering en omsien na plaaslike sake, dit gaan nie oor jou taal, kultuur en hoe jy daaroor voel en dit uitleef nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos