Dilemma van dié kultuur binne die ANC

akkreditasie
ANC members need political education. Photo: Michel Bega
ANC members need political education. Photo: Michel Bega

Daar is onlangs in ’n rubriek verwys na ’n bekende sêding wat aan die bestuursghoeroe Peter Drucker toegedig word: “Culture eats strategy for breakfast.” Dit is ook die dilemma in die regerende ANC.

Duidelik is daar kultuurverskille hier aan die suidpunt van die geknelde vasteland, veral in die politiek. Dit is van so ’n aard dat strategie binne die konteks van die politiek nie wesenlik enige impak op besluite van die regerende ANC het nie. Dit sny wel seker beide kante toe.

Aan die een kant het ons ’n kultuur van ubuntu/sosialisme/kollektivisme, met ander woorde almal moet saam besluit, soos in die ANC se nasionale uitvoerende komitee. Geen enkele siening word aanvaar nie, slegs die gesamentlike besluit van die kamerade in geheel word aanvaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 153/4
Namibia 57/0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.94
+1.3%
Rand - Pond
19.88
+0.1%
Rand - Euro
16.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.7%
Goud
1,830.18
+0.3%
Silwer
21.73
+0.5%
Palladium
2,082.50
+2.7%
Platinum
961.00
+1.5%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,401
+1.5%
Alle aandele
70,081
+1.3%
Hulpbronne 10
73,440
+2.2%
Industriële 25
78,258
+1.5%
Finansiële 15
15,908
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos